← Table of contents
Gedigte

UIT HEINE.

Reading edition

Wie vir die eerste keer verlief is, Selfs sonder weermin, is ’n God, Maar hij, die weer ten tweedemale Onweerkerig min, is sot. Ek is so ’n gekke, min Weerom sonder guns te werwe; Son en sterre en die maan lag En ek glimlag mee—en sterwe.

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings