← Table of contents
Gedigte

DIE „SAUNTER”.

Reading edition

Vorentoe skoorvoetend, ritmiese wagte, Wiegende tawwerts en enkels wat wenk, Sijwaartse swenking en oë vol smagte Wiege van heupe en armgelenk, Vorentoe, agtertoe, koortsige swewe; Skoentjies wat blits in hul hupplende tred, Weef hier die draad in die gaas van ons lewe Met ogies wat skitter en vonkel van pret.

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings