← Table of contents
Dingaansdag

XXXIII.

Reading edition

Die Opperwese wat ons lot beskik En heel ons gang bestier, Sal krag gee sterk te maak en te verkwik Ook hier. Hy wat vir Isrel deur die dor woestyn Gelei het Kanaan in, Sal ons tot seë deur die droef en pyn Laat win. Hy wat die dooie mossie gadeslaan, Sal ons erbarmend lei En van die smarte wat ons teëstaan, Bevry.

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings