← Table of contents
Dingaansdag

XX.

Reading edition

Elke nasie het sy martelare, Elke trots ’n traan. Voor jy goud kan kry uit klipsteen-are, Moet jy eers die steen tot gruis verslaan, Bange worst’ling in die droewe nagte Baar die sterkste krag, Wat kan stryd voer teen die wildste magte Misgebore uit die middernag. Gun die lang-verduurde skimp en skande, Gun die smart en wee: Land en volk neem aan die offerande, En die Toekoms bring waardering mee.

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings