← Table of contents
Dingaansdag

XV.

Reading edition

Teen die blou van die jakarandas is die blou van die lug maar bleek; Teen die rooi van kafferboom-blomme is bloed maar skyn van kleur; En die pyn van na-herinnering in ’n hart wat kraaken breek, Is seerder, harder, skerper as die smart wat senu’sskeur.

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings