Uit P. De Neyn se „Lust-Hof der Huwelyken.”
Reading edition
[
Inhoud
]
INLEIDING.
[
Inhoud
]
DIE MOEILIKHEDE MET DIE GONJEMANS.

Uit Valentijn se Beschrijvinge van de Kaap (1726).
[
Inhoud
]
Notes in this chapter
Note 1 · Die volledige tietel is: Lust-Hof der Huwelyken, behelsende verscheyde seldsame Ceremonien en plechtigheden, die voor desen bij verscheyde NNote 2 · Kopie-Dagregister, 1674–76 (Kaapse argief, No. 270), bls. 56. ↑Note 3 · Die skrywer bedoel seker Tielman Hendriks, wat in die monsterrolle (Kaapse argief, No. 945) voorkom as meesterkneg en sedert 1661 as „vrijlaNote 4 · Hans Ras, vroeër soldaat in diens van die Kompanjie en sedert 1658 vryburger aan die Kaap. ↑Note 5 · Dit was Wouter Cornelisz. Mostaert, uitgekom as Kompanjie-soldaat, en een van die allereerste vryburgers aan die Kaap (1657); as een van dieNote 6 · Hierdie jagtog is onderneem deur die burgers „om eenige groff wildt ten behoeve haerer familien te schieten,” en hulle was „met ons (die regNote 7 · Die skrywer bedoel seker die Goringhaiquas, wat soms ook die naam van Gonjemans gekry het. Die eintlike Gonjemans was ’n tak van die CochoquNote 8 · Hierdie verhaal word bevestig deur die Dagregister, Ao. 1672–73, (Kaapse argief, No. 269), onder datum 29 Junie 1673, 10 Julie 1673 en volg.Note 9 · Op 20 Augustus 1673. ↑Note 10 · Die Dagregister, onder datum 20 Augustus 1673, beskryf as volg die blydskap van die Hottentotte oor die toelating om self die strafgereg uitNote 11 · Hoorn-werk, sien voetnoot (1) bls. 93. ↑Note 12 · Nie korrek nie. Luitenant Jan Coon was aan die hoof van die klein leërmag wat op 12 Januarie 1673 onder opperbevel van kommandeur De Geus SiNote 13 · Die Dagregister, 20 Aug. 1673, spreek van „meer als 100 personen.” ↑Note 14 · Die burgers was ook vyftig in getal. (Kopie-Dagregister, Ao. 1674–76, Kaapse argief, No. 270, bls. 69.) ↑Note 15 · Die skrywer spreek hier van die twede veldtog „teen die rebellerende Gonnema’s Africanen,” maar hy verwar klaarblyklik sekere besonderhede vNote 16 · Volgens die Dagregister is geen enkel vryman gekwes nie; wel ’n Hottentot, wat gesterf het aan die gevolge van ’n asgaaisteek wat ’n neef vaNote 17 · ’n Bietjie oordrewe; die rapport van Jer. Cruse spreek van 800 beeste en 4,000 skape. (Kopie-Dagregister, 1674–76, bls. 79.) ↑Note 18 · Klaas, of Dorha, hoof van die Soeswas, ’n stam van die Chainouqua-Hottentotte. (Sien hierbo, blss. 94 en 96.) Sy aartsvyand was Koopman, dieNote 19 · Kuiper, of Dack’key, ’n kaptein van die Goringhaiquas, of Kaapmans. Dit is hy wat in Mei 1672 die gebied van Hottentots-Holland aan die KompNote 20 · Schacher, of Osinghkamma, of Manckhagou, ’n ander kaptein van die Kaapmans en seun van Gogosoa. In April 1672 het hy van sy kant die Kaapse Note 21 · Houtebeen se kraal was in 1669 naby Schacher syne. (Sien Kopie-Dagregister, 1667–70, Kaapse argief, No. 267, bls. 473.) ↑Note 22 · Die Dagregister maak alleen melding van Kuiper en Schacher. ↑Note 23 · Van tijen, tijde, getijd = begin, aan die werk gaan. ↑Note 24 · Die hakke. ↑Note 25 · Palingvelle. ↑Note 26 · Die Dagregister, 20 Aug. 1673, voeg hier nog aan toe: „Dese tragedie, g’eyndigt en middelerwijl de son van d’ aerdkloot verhuijst wesende, wNote 27 · Heelwat minder bekend as Van Riebeeck se Dagverhaal en heel verskillend van aard is die Lust-Hof der Huwelyken van Meester Pieter de Neyn1. Note 28 · Wanneer Fiscaal aan de Caap van Goede Hoope was is ’t voorgevallen dat vijf vrij-borgers, met namen Hendrik Tieleman3 (die Burgermeester vanNote 29 · Weinig tijd daar na wierden vier van dese moordenaars door Hottentotten, dat haare vijanden ende onse vrienden waren op een Sondaghen morgenNote 30 · Wy dierhalven met de andere Raeds-Persoonen, op het hoorn-werk11 boven de poort, daar doenmaels de luitenant Koon12 woonde, sagen met gemak Note 31 · Wel twee op drie honderd13 van die Hottentotten die haar gevangen hadden, waren altemael versien met so een doorne stok of kirry, omtrent eeNote 32 · Weinigh tijd daar naar, om meerder wraak te nemen van de vermoorde borgers, sond de heer Goeverneur vijftigh Compagnies dienaren met snaphanNote 33 · Naar eenige tijd als gesecht gedanst ende gefleuit te hebben, sprongen de kapiteinen Klaas18, Kuiper19, Schacher20, Houtebeen21, met een noc