← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 7 — Uit P. De Neyn se „Lust-Hof der Huwelyken.”

Reading edition

Die skrywer bedoel seker die Goringhaiquas, wat soms ook die naam van Gonjemans gekry het. Die eintlike Gonjemans was ’n tak van die Cochoquas en is deur die Hollanders so genoem na hulle hoof Gonnema, of die Swart Kaptein. Gonnema se krale was toe in die buurt van Riebeekskasteel en Vier-en-twintig-Riviere. ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings