Note 18 — Uit P. De Neyn se „Lust-Hof der Huwelyken.”
Reading edition
Klaas, of Dorha, hoof van die Soeswas, ’n stam van die Chainouqua-Hottentotte. (Sien hierbo, blss. 94 en 96.) Sy aartsvyand was Koopman, die hoof van ’n ander tak van die Soeswas. ↑