← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 16 — Uit P. De Neyn se „Lust-Hof der Huwelyken.”

Reading edition

Volgens die Dagregister is geen enkel vryman gekwes nie; wel ’n Hottentot, wat gesterf het aan die gevolge van ’n asgaaisteek wat ’n neef van hom vir hom per ongeluk toegebring het. (Kopie-Dagregister, 1674–76, No. 270, bls 78.) ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings