Note 19 — Uit P. De Neyn se „Lust-Hof der Huwelyken.”
Reading edition
Kuiper, of Dack’key, ’n kaptein van die Goringhaiquas, of Kaapmans. Dit is hy wat in Mei 1672 die gebied van Hottentots-Holland aan die Kompanjie verkoop het, en ’n verbond van vriendskap met die goewerneur gesluit het. ↑