← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 4 — Monomotapa en Ofir.

Reading edition

Sien Records of S.E. Africa, VI, blss. 1 vv., veral 264 vv. De Barros is die mees gesaghebbende Portugese geskiedskrywer. Gebore in 1496 het hy jonk in die Indiese diens getree en belangrike betrekkinge daarin beklee. Hy het insage gehad in die joernale, briewe en rapporte van die Portugese ontdekkers en hulle opvolgers. Sy Asia het in vier dele tussen 1552 en 1613 verskyn. ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings