Note 17 — Monomotapa en Ofir.
Reading edition
Ek weet nie met welke grond hulle die een of die ander bewering maak nie17; ek kan alleen sê dat daar ’n hoeveelheid fyn goud in die streke rondom die berg is en dat dit op dié riviere in daardie tye kon gestuur geword het, nes die Portugese dit nou doen, en voor hulle die More van Mosambiek en Kilwa.