Note 16 — Monomotapa en Ofir.
Reading edition
Naby die stad Masapa is ’n baie hoë en majestueuse berg, wat die naam Fura16 dra en waarvandaan ’n groot gedeelte van die ryk van Monomotapa sigbaar is. Om dié rede wil die koning die Portugese nie op die berg laat gaan nie, om te voorkom dat hulle gierigheid deur die uitgestrektheid en skoonheid van sy land, waarin so baie en sulke groot goudmyne verberg is, sal gewek word.