← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 7 — Monomotapa en Ofir.

Reading edition

Die rivier wat in die rigting van Sofala vloei, verdeel in twee lope nadat dit uit die meer kom; en die een bereik die see deuskant Kaap Correntes. Ons mense het dit vroeër Rio da Lagoa7 genoem; maar nou heet dit Espirito Santo—’n naam wat Lourenço Marques daaraan gegee het toe hy dit in 1545 gaan ondersoek het.

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings