Note 15 — Monomotapa en Ofir.
Reading edition
Sien Records of S.E. Africa, VII, blss. 1 vv., en veral blss. 275 vv. Dos Santos het teen die end van die sestiende eeu as sendeling in Sofala en die omstreke gelewe. Sy mededelinge berus dus grotendeels op eie waarneming en bevat veel oor die geaardheid en lewenswyse van die Kaffers. Sy Ethiopia Oriental het in 1609 verskyn. ↑