Note 13 — Monomotapa en Ofir.
Reading edition
Hierdie beskrywing van Simbabwe en sy omgeving is natuurlik nie juis nie. Die leser word verwys na Hall, Prehistoric Rhodesia en Great Zimbabwe; Hall en Neal, The Ancient Ruins of Rhodesia; Bent, The Ruined Cities of Mashonaland, ens. Voorbeelde van skrif is nie by die ruïenes ontdek nie, en Hall veronderstel dat die opskrif waarvan hier sprake is, slegs die nog bestaande randversiering bo aan die groot muur was. ↑