← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 12 — Monomotapa en Ofir.

Reading edition

Butua of Abutua = Bantoe Klein mensies. Die Kaffers het hiermee die Boesmans aangedui, en Hall (bls. 84) lei hiervan af dat die bedoelde gebied nie lank tevore me die grens van die Bantoe-opmars teen die Boesmans was. Ons kry so miskien ’n bietjie lig omtrent die uitbreiding van die Kaffers in die binneland. Vgl. Inleiding „Die Skipbreuk van die Sint Johannes,” bls 17. ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings