Note 7 — Die Terugkeer van Jan Huygen van Linschoten.
Reading edition
Port. Payraer = afwag, stil lê, of ongeveer op dieselfde plek bly deur teen die wind te laveer. Volgens ’n mededeling van mnr. J. du P. Scholtz is hierdie woord, in diezelfde betekenis en in die vorm parra, nog in gebruik by die vissers om die Kaap. ↑