← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 6 — Die Terugkeer van Jan Huygen van Linschoten.

Reading edition

Die vloot van Cabral in 1500. Hy het egter in die Atlantiese Oseaan die storm teëgekom. Bartholomeus Dias was die kaptein van een van die vier skepe wat na die kelder gegaan het. Vgl. Theal, Hist. and Ethnog. of S.A., 1, bls. 92; Danvers, The Portuguese in India, 1, blss. 65 vv. ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings