← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 35 — Die Terugkeer van Jan Huygen van Linschoten.

Reading edition

In die margo van die Itinerario word in kanttekeninge ’n voortlopende résumé van die werk gegee. Soms word ook ander opmerkinge ingelas, en by hierdie sin vind ons die stigtelike waarskuwing: „Leest met na dencken.” Die goeie Kalvinis praat hier. ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings