Note 16 — Die Terugkeer van Jan Huygen van Linschoten.
Reading edition
Strookseil, wat aan die seile kan vasgerye word om hulle te verleng of te verbreed. So ’n stukkie doek aan die hoë voorkasteel vasgemaak, was al wat die skip in die storm kon dra. ↑