← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 2 — Die Dood van Francisco d’Almeida.

Reading edition

Die teenswoordige Tafelbaai het sy eerste naam Aguada de Saldanha (die waterhaalplek van Saldanha) in 1503 gekry, toe ’n groot Portugese vloot onder Antonio de Saldanha daar water ingeneem het. Die Nederlandse skeepsvoog, Joris van Spilbergen, het dit in 1601 herdoop met die naam wat dit vandag nog dra. ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings