← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 1 — Die Dood van Francisco d’Almeida.

Reading edition

Op die terugvaart uit Indië het die Portugese die kus van Natal tot aan die Kaap, en veral die laaste stuk daarvan, as die allergevaarlikste deel van die hele reis beskou; en eers as hulle die Atlantiese Oseaan bereik het, het hulle hul veilig geag. Vgl. die Itinerario van Jan Huygen van Linschoten aangehaal op bls. 54. ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings