← Table of contents
Dawid se reis na Groenland

AFBEELDINGE.

O. G. P. (Otto Gottlob Paul) Grosskopf translation

Teenoor Bls.

„Hulle sit ’n Verfkwas in my Hand” 6

Die Skipper leer Dawid om Waarnemings te maak 10

’n Portret van die Skrywer in Baffin-Baai geneem 26

Nils, Dawid en Matak, die Seun van Poeadloena 42

Harry Raven, die Dierkundige, leer my om die Kopbeen van ’n Narwal skoon te maak 107

Besig aan die Geraamte van ’n Narwal 109

Twee blonde Eskimo’s! Dawid en Nils 114

Walrusse op Dek. Die Vleis het die Eskimo’s gekry, die Geraamtes en Velle het na die Museum gegaan 119

Genoeg Eende vir ’n paar lekker Maaltye 138

Dr. Rasmussen wys vir Dawid ’n ouderwetse Harpoenpunt van die Eskimo’s 151

Twee Sneeuhase van Pond-Baai 154

Die Ysbeer en haar twee Kleintjies swem weg van die Ysberg 160

Illustration from Dawid se reis na Groenland
Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings