Note 8 — Verhaal van die Skipbreuk van die groot galjoen, Sint Johannes, by die Land van Natal in die jaar 1552.
Reading edition
Die rede wat hiervoor aangegee word, sal wel nie korrek wees nie. Die mededeling is egter interessant. Uit die Portugese berigte is duidelik dat die Kaffers van die sestiende eeu in gebruike, ens., weinig van dié van die neentiende eeu verskil het. Piet Retief en sy mense het ook onder ’n boom afgesaal en gewag totdat Dingaan gereed was om hulle te ontvang. ↑