Note 6 — Verhaal van die Skipbreuk van die groot galjoen, Sint Johannes, by die Land van Natal in die jaar 1552.
Reading edition
Die krusado, ’n Portugese muntstuk, het destyds die waarde van ongeveer 5s. 4d. verteenwoordig. Sien Theal, Hist. and Ethnog. of S.A., I, blss. 253, 390. In die middel van die agtiende eeu het die krusado ’n waarde van 2s. 3d. Sien Records of S.E. Africa, II, bls. 453. ↑