← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 1 — Verhaal van die Skipbreuk van die groot galjoen, Sint Johannes, by die Land van Natal in die jaar 1552.

Reading edition

Die skipbreuk wat miskien die meeste lig op die etnografiese toestande gewerp het, was dié van die Sint Albertus in 1593. Die leser word verwys na die besonder interessante en belangrike berig daaromtrent in die Records of S.E. Africa, II, blss. 288 vv.; en sy aandag word oor die algemeen by hierdie groot uitgawe van Theal bepaal. Die romantiese sy van ons eerste historiese periode tree daarin sterk op die voorgrond. ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings