← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 9 — Uit Peter Kolbe se „Beschryving van De Kaap de Goede Hoop.”

Reading edition

Hulle het hom ook die linkerhand en die vlees rondom die heup afgesny; toe het hulle hom met die kolf van sy geweer pap en stukkend geslaan en die parte uit mekaar in die veld gegooi, met die doel om die identiteit van die slagoffer te verberg en dit te doen voorkom asof hy deur ’n wilde dier versleur geword is. (Sien Dagregister, Ao. 1707–8, bls. 395.) ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings