← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 2 — Uit Peter Kolbe se „Beschryving van De Kaap de Goede Hoop.”

Reading edition

Ons reproduceer die teks van die eerste Hollandse uitgawe van 1727, gedruk in Amsterdam in twee groot foliante, ’n vertaling van die oorspronklike Duitse werk wat onder die tietel van Caput Bonae Spei Hodiernum in Neurenberg verskyn het in die jaar 1719. ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings