← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 14 — Uit Peter Kolbe se „Beschryving van De Kaap de Goede Hoop.”

Reading edition

Hy wou wraak geneem het op twee slawe, Pieter en Rantong, wat vroeër saam met hom op Elsenburg gewerk het en aan wie hy die skuld gegee het dat hy verkoop geword is aan Hendrik Eksteen—’n verkoop waarby hy sy klein besittings moes agterlaat. Hy het dan ook nie die woonhuis aan brand gesteek nie, maar die wynkelder en die wamakershuis, waar hy vermoed het dat Pieter en Rantong respektieflik geslaap het. (Dagregister, Ao. 1712, blss. 90 en volg.) ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings