← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 3 — Uit die Dagverhaal van Jan van Riebeeck.

Reading edition

Van Riebeeck was toe al byna drie weke aan die Kaap, maar het tot dan toe met sy famielie aan boord van die Drommedaris gebly. Die timmerhout was by vergissing onder in die skip gelaai, sodat dit ’n hele tyd geduur het voor ’n voorlopige houtloods kon opgetrek word vir die kommandeur en huisgesin om in te woon. (Sien dr. E. C. Godée-Molsbergen, Jan van Riebeeck, Amsterdam, 1912, bls. 82.) ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings