← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 19 — Uit die Dagverhaal van Jan van Riebeeck.

Reading edition

Die Cochoquas, of die Rechte Saldanhars, soos die Dagverhaal hulle dikwels noem, het toe hulle krale gehad in die buurt van Saldanhabaai. Hulle was verdeel in twee groepe—die een onder die byna honderdjarige Oedasoa, aan die benedeloop van die Bergrivier, en die ander onder Gonnema aan die Klein-Bergrivier. Oedasoa was kaptein oor die talrykste trop en is beskou as die „opperheer” oor al die Cochoquas. ↑ a b

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings