← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 12 — Uit die Dagverhaal van Jan van Riebeeck.

Reading edition

Hierdie slawe (166 in getal) was ’n maand tevore aan die Kaap aan land gesit deur die Kompanjieskip Amersfoort. Die bemanning het hulle buit gemaak op ’n Portugese slaweskip wat hulle op die kus van Angola ingeruil het. Dit was die eerste aansienlike klomp slawe wat aan die Kaan ingevoer is. ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings