Note 11 — Uit die Dagverhaal van Jan van Riebeeck.
Reading edition
Die Hoornwerk was ’n buitewerk by die ingang van die fort, wat uit twee halwe bastions of bolwerke bestaan het. Sien planne van Van Riebeeck se fort, blss. 90 en 122 van Godée-Molsbergen, Jan van Riebeeck. ↑