← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 1 — Uit die Dagverhaal van Jan van Riebeeck.

Reading edition

In extenso, volgens die oorspronklike teks, maar nie volledig nie (April 1652 tot end 1658) in die Zuid-Afrikaansch Tijdschrift, jaargange 1824 tot 1840; in extenso, volgens die oorspronklike teks en volledig van Desember 1651 tot Mei 1662, deur wyle prof. W. G. Brill in Werken van het Historisch Genootschap van Utrecht, Nieuwe Serie, Nos. 39 (1884), 58 (1892), 59 (1893); ook ’n deels saamgevatte, deels vertaalde uitgawe in die Engelse taal deur wyle ds. H. C. V. Leibbrandt, onder die tietel van Van Riebeeck’s Journal, in die Precis of the Archives-serie, 3 dele, Kaapstad, 1897. ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings