Note 49 — Die Rampspoedige Reis van die Gouden Buys.
Reading edition
Die Dageraet was toentertyd die slaweskip van die Kaap. Die Amy was ’n klein Engelse rowerskippie wat die Kaapse regering ’n tyd gelede (Mei 1693) buitgemaak het in die Saldanha-baai. ↑