← Table of contents
Uit ou Reisbeskrywinge

Note 16 — Die Rampspoedige Reis van die Gouden Buys.

Reading edition

Abrolhos, rots- en sandbanke op die kus van Brasilië tussen Bahia en Rio de Janeiro. Portugees abrolhos beteken „dorings,” „voetangels,” „gevaarlike plek.” Die riwwe het groot gevaar vir die seevaart opgelewer, en die volksetimologie het in die Portugese woord die betekenis gelê van „maak oop die oë” (abre olhos), „pas op.” ↑

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings