← Table of contents
Oom Gert Vertel en Ander Gedigte

Note 4 — INLEIDING.

Reading edition

In 1916 is dit waarskynlik nie meer waar nie. Afrikaans geniet nou al aansienlike erkenning in die laer onderwys, in enkele kerkgenootskappe, in die dagbladpers en op publieke platforms. En Jong Suidafrika is byna as één man ten gunste van Afrikaans.

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings