← Table of contents
Oom Gert Vertel en Ander Gedigte

Note 2 — INLEIDING.

Reading edition

Ook Vlaams kan as 'n aparte standaard van die Nederlandse taal beskou word; maar die verskil tussen Hollands en Vlaams is nie so groot as die tussen Hollands en Afrikaans nie. Daar is ook al 'n Indies-Nederlands, wat veral in woordeskat heel wat afwyk van Hollands-Nederlands.

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings