← Table of contents
Oom Gert Vertel en Ander Gedigte

Note 1 — INLEIDING.

Reading edition

"Nederlands" word in hierdie Inleiding altyd gebruik in sy wye betekenis, en sluit in: Hollands (die taal van die Hollanders), Vlaams (die taal van die Vlaminge) en Afrikaans (die taal van die Afrikaners). Hollands en Afrikaans is twee standaarde of vorme van dieselfde Nederlandse taal.

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings