← Table of contents
Digters uit Suid-Afrika

Note 2 — JAN F. E. CELLIERS.

Reading edition

Pres. STEYN is deur ’n beroerte getref, terwyl hy besig was om ’n kongres van die „Oranje-Vrouevereniging” op Bloemfontein toe te spreek. Hy is begrawe aan die voet van die Vrouemonument, wat deur hom tot stand gekom het.

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings