Note 267 — HOOFSTUK V.
Reading edition
Sy het nog wel 'n broer, "wat op die aangrensende aanleg woon", maar van hom verneem ons net, heeltemal teen die end van die roman, dat hy na Servaas se gevangeneming die plaasbelange behartig 't—'n rol wat erg onwaarskynlik klink.