Note 341 — HOOFSTUK V. (continued 3)
Reading edition
Dwars deur die boek word dié woord en ook uitwei verkeerd gespel. Dimunitiewe op -fie ook. Vgl. ook neervlei op p. 192, rat op p. 121. Die sinstorende drukfoute moet, soos die skrywer my meedeel, gewyt word aan die besonder omstandighede, waaronder die boek gedruk is.