← Table of contents
Die prosa van die twede Afrikaanse beweging

Note 273 — HOOFSTUK V. (continued 2)

Reading edition

Die verkeerde gebruik van bende is oor die hele land verbrei deur 'n welbekende lied uit die Hallelujah-bundel, waarin van "'n Daniëlsbende" sprake is! Ook Von Wielligh praat in Eerste Skrywers (p. 138, by die portret) van "die klein bende van die Genootskap van Regte Afrikaners".

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings