Note 158 — HOOFSTUK IV.
Reading edition
"Ondersteunen" is waarskynlik 'n drukfout. Die twede "hulle" slaan op "ondersteuners" in die vorige sin. Vergelyk S. j. M., p. 239: "Rustig verhef hulle die woonhuis ... deur die Trekkers hulle eie hande opgebou".