← Table of contents
Die prosa van die twede Afrikaanse beweging

Note 152 — HOOFSTUK IV.

Reading edition

Uit Die Huisgenoot van Febr. 1922 blyk dat Von Wielligh nog lustig op sy "praatmasjien" die ou deuntjies afdraai. Die "spinnerakke" en die "kloue (wat) nes blinkleerstewels kraak" is daar, terwyl die katalogus van die verskillende soorte koppies en rante uitgebrei word deur ... "pramkoppies"! (p. 421).

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings