Note 140 — HOOFSTUK IV.
Reading edition
Die Huisgenoot, Okt. 1921, pag. 247. In Hoofstuk XII van Eerste Skr. behandel hy plat taal en ook in Die Huisgenoot Junie 1921, Hoofstuk XV van Ons Geselstaal. Vgl. die voetnoot van die redaksie oor wat Von Wielligh onder "plat taal" verstaan.