← Table of contents
Die prosa van die twede Afrikaanse beweging

Note 130 — HOOFSTUK IV.

Reading edition

Vgl. o.a. H. en V., p. 143: "Al hierdie gebeurtenisse het baie gevoelig 'n diepe indruk op die Afrikaanse huislike lewe en dinkwyse gemaak en nagelaat." Lomp is ook: "Hy skuif sy raam op en staan die heerlike koffie met tyd te geniet, terwyl sy oë 'n blik werp wat buite in die fris oggendlug plaasvind." (S. j. M., p. 119).

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings