← Table of contents
Die prosa van die twede Afrikaanse beweging

Note 77 — HOOFSTUK III.

Reading edition

Na aanleiding van die kwessie het daar 'n vinnige polemiek ontstaan in Die Burger, 12, 13, 22 Aug. en 5, 14, 16 Sept. 1921. Prof J.J. Smith het in Die Huisgenoot, Sept. en Okt. 1921, 'n helder uiteensetting en samevatting van die korrespondensie gegee. Oor die geskiedenis van die Twede Beweging is die laaste woord seker nog nie gesê nie, maar voorlopig is m.i. Prof. Smith se konklusies heeltemal juis.

Explore with AITake your curiosity a little further.

Reading settings