Note 427 — Historiese Prosa.
Reading edition
'n Werk van dieselfde geaardheid het onlangs verskyn: Die Afrikaanse Vrou, "'n Beknopte oorsig van die rol wat die vrou in die Geskiedenis van S.A. gespeel het in die 350 jaar tussen 1568 en 1918" deur Eric Stockenström.